-14%
FASE 0 – Gr R Kurrikulum (AFR)
Original price was: R3,500.00.R2,995.00Current price is: R2,995.00.
Hierdie volledige Gr R Kurrikulum lê die fondasie vir u kind se Wiskunde Opvoeding.
Soos u kind Wiskunde ontdek op ‘n prettige en unieke manier, sal hy/sy leer om Wiskunde op die TOWERMATHS manier te verstaan. Wanneer u kind verstaan sal hy/sy vreesloos en met selfvertroue, die uitdagings wat Wiskunde en die lewe bring, kan aanpak.
Reviews
There are no reviews yet.